Koste: R150 ($12)
This easy step-by-step course teaches you how to animate the vital force within and how to use your hands to heal yourself, animals, family and friends.
Getuigskrif
“Op die koue reënerige dag skryf ek graag n paar woorde oor jou uitstekende boek Helende hande. Eerstens as vrou in 1970/80/90 moes dit net God se genade gewees het dat jy geneesing sonder die mediese wetenskap voor kon baklei vir wat die waarheid is en wat jy vir ons bereik het.
Dankie dat ek nou vir mense kan beskryf dat healing is om die vermoë te hê om mense op alle vlakke te kan genees met my hande en die sluimerende vitale krag te stimileer tot volle erking en vermoë. Wow. Hoe dit in ou Egipte , Hippocrates en selfs met ons Afrika stamme begin is sonder enige geletterheid is fantasties..sjamanisme se vermoë om te weet om hulsekf in n hoër state te sit vir geneesing.
Jou brief aan Me Simon gaan ek print en op my lessenaar hou daar is die beste beskrywing om te gee as iemand navrae doen. Dankie.
Ek het net nie die verskillende stelsels , organe, bene en spiere se biologiese name geleer. Ken die organe en hul werking.
Nou moet ek bieg oor die aura. Ek voel die buitelae aan met my hande en luister na my emosies maar kan NIE hul kleur sien en is STOMGESLAAN waarvoor elke laag daar is en wat hy verteenwoordig. Hieraan gaan ek ook moet werk.
Verder het ek nie geweet dat ek myself WEL kan genees. Het dit gehoor maar nooit geglo. Dit is net so leersaam. Deur aura kam en verseël sal ek ook moet aanleer. Hierdie boek kon ek nie neersit. Mens is nooit te oud om te leer.
Weereens dankie vir die baanbrekers werk wat jy vir honderde duisende mense gedoen het om ander te genees. Dankie vir jou vir miljoene wat genees is deur jou goeie werk.”
Liefde groete
Erika Venter
Apply for this E-Book