Afrikaans Correspondence Course

Genesende Hande
Cost R750
Payment terms can be arranged
This course covers the following:
- Erkennings
- Voorwoord
- Meer omtrent die Skrywer
- Inleiding
- Geskiedenis van Holistiese Geneeskunde
- Antwoorde op sommige vrae van kliënte
- Basiese Anatomie en Fisiologie
- Die stelsels van die liggaam
- Die sjakras en energie velde van die mens
- Esoteriese anatomie en fisiologie
- Die endokriene kliere en sjakrastelsels
- Minder belangrike of kleiner sjakra-punte
- Die holistiese benadering tot genesing
- Hoe om genesing te doen - voorbereiding
- Jy kan jouself genees
- Die gebruik van jou hande as sensors of “sintuie”
- ‘n Paar dinge om te onthou alvorens jy begin?
- Die eteriese liggaam - die liggaam waarin
- Die geneser sy waarnemings maak en waarin hy werk
- Uitstryking of ontrafeling van die kliënt se energie veld
- Verseëling van die aura
- Die oordraging of versending van energie na die kliẽnt
- Laat jou kliẽnt toe om te rus
Eteriese stortbad
- Was jou hande na elke sessie
- Sluit jouself af teen die einde van die dag
- Hoe om ‘n mediese geskiedenis af te neem
- Alkohol en dwelmverslawing, depressie, asook die gebruik van kroniese en akute medikasie
- Behandeling van “Besetenes”
- Verduideliking aan die kliẽnt van wat genesing is
- Vrywaringskennisgewing
- Die afneem van ‘n Mediese Geskiedenis
- Samevatting van al die prosedures
- Die welsyn van die geneser
- Gedragskode vir holistiese metafisiese genesers
- Die Stappe van Genesing
- Literatuur verwysings